Kids & Babies > Story Books
New
/products/view/1353-cib01-die-ge-llustreerde-kinderbybel
9781928231240

Die Geïllustreerde Kinderbybel

CIB01

R 279.00

Hierdie wonderlike Bybel is in eenvoudige en innemende taal geskryf en is vol pragtige en verbeeldingryke illustrasies. Jonger kindertjies sal dit geniet om na die kleurvolle prente te kyk, terwyl ouer kinders dit sal geniet om self die stories te lees. Met byna 300 volbladkleurillustrasies wat help om die stories uit die Ou en die Nuwe Testament te vertel, sal hierdie Bybel beslis elke kind se hart steel.

Share
Categories

Geskryf deur Janice Emmerson-Hicks

Konsultantredigeerder : Martin Manser

Please sign in to submit a review.